Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matthews, Ernest Lewis
Matthews, Ernest Lewis [boodskap #122929] Vr, 28 Desember 2018 18:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ernest Lewis Matthews was 'n regter en regsadviseur vir die Unie-regering. In 1871 in Engeland gebore. In 1895 word hy tot die Inner Temple toegelaat en in 1902 tot die Transvaalse balie. Later word hy regsadviseur vir die Transvaalse Regering. Na Uniewording word hy senior regsadviseur vir die Unie-regering. In 1912 word hy senior advokaat en in 1926 'n regter in Natal. Tree af in 1938. Oorlede in 1941.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matsieng
Volgende onderwerp: Matubatuba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:32:24 MGT 2024