Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matoposdam
Matoposdam [boodskap #122927] Vr, 28 Desember 2018 18:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Matoposdam is 'n dam wat onder direksie van Cecil John Rhodes op die Matopo-Landgoed naby Bulawayo gebou is. Die water strek byna 'n myl ver en dit word vir besproeiing gebruik. Die wal is 'n afdamming, 80 voet hoog, 1,200 voet lank, 390 voet wyd by die basis en 15 voet bo. Nagenoeg 700 acres is besproeibaar. In 1903 voltooi.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matopos
Volgende onderwerp: Matsieng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:47:20 MGT 2024