Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matopos
Matopos [boodskap #122926] Vr, 28 Desember 2018 18:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Matopos is 'n reeks granietheuwels naby Bulawayo in Zimbabwe (Rhodesië). Omtrent 50 myl lank en 25 myl breed, van noord na suid. Sotjia, die hoogste punt, is 5,100 voet bokant seespieël. Die Matabeles het die Matopo's as 'n heilige gebied beskou en dit as vesting gebruik. Die beroemde indaba van die Matabele-opstand het daar plaasgevind. In 1902 is Cecil Rhodes daar te ruste gelê, bekend as World's View in die Matopo's. Daar is ook ander bekende Zimbabwers (Rhodesiërs) begrawe soos Jameson, Coghlan, die Shangani-patrollie en andere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matola
Volgende onderwerp: Matoposdam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:10:17 MGT 2024