Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matola
Matola [boodskap #122925] Vr, 28 Desember 2018 18:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Matola is 'n nedersetting en nywerheids-dorpsgebied, naby Maputo (Lourenco Marques), ses myl van die spoorlyn af. Dit is die terrein van 'n aantal belangrike fabrieke en pakhuise. Die naam is afgelei van "Matsolo a Ronga", 'n koninkryk van die Ronga-stam wat op 'n tyd hier bestaan het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matjiesfontein
Volgende onderwerp: Matopos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:55:20 MGT 2024