Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matjiesfontein (Matjesfontein)
Matjiesfontein [boodskap #122924] Vr, 28 Desember 2018 18:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Matjiesfontein (Matjesfontein) is 'n dorpsgebied in die Karoo; in die jare 1880 gestig as gesondheidsoord vir persone wat aan longsiektes ly. Dit was oral bekend en gewild en is in die Tweede Vryheidsoorlog as 'n hospitaalbasis gebruik. Dit spog ook met 'n beroemde 'Karootuin'. J.D. Logan het die bynaam 'Die Landheer van Matjesfontein' gekry. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 250 (110 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matindere-Bouvalle
Volgende onderwerp: Matola
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:11:07 MGT 2024