Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matindere-Bouvalle
Matindere-Bouvalle [boodskap #122923] Vr, 28 Desember 2018 18:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Matindere-Bouvalle is ou oorblyfsels in Zimbabwe (Rhodesië), geleë naby Gutu in die distrik Charter. Dit staan op kaal graniet, verrys omtrent 100 voet bokant die veld en het 'n elliptiese vorm. Beslaan 'n oppervlakte van ongeveer 250 voet by 180 voet. Grens aan die Chironga-bouvalle. (Sien Zimbabwe, Khami en Mapungubwe).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matatiele
Volgende onderwerp: Matjiesfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:52:11 MGT 2024