Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matatiele
Matatiele [boodskap #122922] Vr, 28 Desember 2018 18:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Matatiele is 'n dorp in die voormalige Transkei. In 1874 gestig en is geleë naby die Drakensberg. Die Bantoenaam beteken 'Die Eende het Gevlieg' en verwys na 'n droë vlei. Belangrike melkboerdery- en wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,500 (1,300 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matanzima, Stamhoof Kaizer
Volgende onderwerp: Matindere-Bouvalle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:23:13 MGT 2024