Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Matanzima, Stamhoof Kaizer
Matanzima, Stamhoof Kaizer [boodskap #122921] Vr, 28 Desember 2018 18:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stamhoof Kaizer Matanzima was die Hoof-minister van die die destydse Transkei. In 1915 gebore en word in 1943 hoofman van die Temboe-emigrante. Ontvang opleiding aan Lovedale en Fort Hare. Hy bekwaam hom in die regte en sluit aan by die Transkeise Algemene Raad. In 1956 dien hy op die komitee vir die samesmelting van die bestaande Bantoe-owerhede in die Transkeise Algemene Raad. In 1962 word hy eenparig verkies tot voorsitter van die Transkeise Gebiedsowerheid. Hy is in 1963 verkies as Hoofminister van die Transkei.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Matabeles
Volgende onderwerp: Matatiele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:28:27 MGT 2024