Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mason, Sir Arthur Weir
Mason, Sir Arthur Weir [boodskap #122913] Vr, 28 Desember 2018 06:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Arthur Weir Mason was die Regter-president van Transvaal. Op Palmerton, Pondoland, gebore en ontvang opleiding in Bath en aan die Londense Universiteit. Hy keer in 1880 na Suid-Afrika terug en bekwaam hom as prokureur. In 1881 word hy advokaat. Nadat hy in Durban gepraktiseer het, sluit hy aan by Hathom & Mason van Pietermaritzburg en in 1896 word hy regter in Natal. Hy word in 1902 na die Transvaalse regbank verplaas. Hy word Regter-president in 1923 en is op 8 Junie 1924 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Masjona
Volgende onderwerp: Massekessi-Insident
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:09:26 MGT 2024