Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mashukulumbwe
Mashukulumbwe [boodskap #122911] Vr, 28 Desember 2018 05:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Mashukulumbwe is 'n stam in Zambië wat aan die Kafuerivier en Lukanga-moeras, wes van Broken Hill, woon. Van Bantoe-afkoms en daar is twee tipes: lank en aantreklik en kort met dik nekke. Hulle is veral bekend vir hulle eienaardige hooftooisels. Die hare groei byna 4 voet lank in 'n lang klos. Vroeër baie oorlogsugtig, maar later vreedsaam. Ook bekend as Ila.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Maseru
Volgende onderwerp: Masjona
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:11:18 MGT 2024