Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maseru
Maseru [boodskap #122910] Vr, 28 Desember 2018 05:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maseru is die hoofstad van Lesotho. Die naam Maseru beteken plek van die rooi sandklip in Suid-Sotho. Die stad grens aan Suid-Afrika, waar meeste van die inwoners werk. Oorspronklik in 1870 gestig as handelspos nadat die Verenigde Koninkryk Basoetoland (nou Lesotho) geannekseer het. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,600 (600 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Martinus Wesselstroom
Volgende onderwerp: Mashukulumbwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:58:05 MGT 2024