Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Martinus Wesselstroom
Martinus Wesselstroom [boodskap #122908] Vr, 28 Desember 2018 05:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Martinus Wesselstroom is die oorspronklike naam vir Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga, in 1859 gestig. Die dorp se naam is 'n Afrikaanse vertaling van die Zoeloenaam vir die rivier wat naby die dorp verby vloei, die uThaka (Wakker).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marshall-Hole, Hugh
Volgende onderwerp: Maseru
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:02:42 MGT 2024