Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marshall-Hole, Hugh
Marshall-Hole, Hugh [boodskap #122907] Vr, 28 Desember 2018 04:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hugh Marshall-Hole was 'n Zimbabwiese (Rhodesiese) pionier en amptenaar. In 1865 in Tiverton, Devonshire, Engeland gebore. In 1890 het hy aangesluit by die Chartered Company en kom in 1891 in Zimbabwe (Rhodesië) aan. In 1896 veg hy in die Matabele-rebellie en later in die Tweede Vryheidsoorlog. Nadat hy in 1901 na Arabië gestuur is om arbeiders vir Zimbabwe (Rhodesië) te werf, wat 'n mislukking was, word hy Administrateur van Noordwestelike Rhodesië (1903 en 1904). Later word hy Siviele Kommissaris in Bulawayo, 'n pos wat hy tot 1908 beklee het. Na verskeie ander aanstellings tree hy in 1913 af. Hy het ook in die Eerste Wêreldoorlog geveg, boeke geskryf en is in 1941 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marracuene
Volgende onderwerp: Martinus Wesselstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:05:23 MGT 2024