Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maroela (Sclerocarya birrea)
Maroela [boodskap #122903] Vr, 28 Desember 2018 04:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Maroelaboom.
'n Maroelaboom.
Maroelas
Maroelas
Die maroela (Sclerocarya caffra/birrea Sond.) is 'n boom of struik. Die blare is van 15 to 30 cm (6 tot 12 duim) lank. Die blomme is stekelrig. Die pitvrug is feitlik sirkelvormig, die grootte van 'n klein okkerneut. Die boom kom hoofsaaklik in Transvaal en Natal voor.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marmer
Volgende onderwerp: Marquard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:54:41 MGT 2024