Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marlyn, Herschel se (Makaira herscheli)
Marlyn, Herschel se [boodskap #122901] Vr, 28 Desember 2018 04:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Herschel se Marlyn (ook Speervis; Makaira herscheli) is 'n seevis met benerige swaardagtige 'neus'. Die Britse museum se spesimen is 11 voet lank en is vernoem na die sterrekundige, sir John Herschel, wat in die Kaap was in die jare 1830 toe dit gevind is. Ander vondse is sedertdien gemaak: Valsbaai (1929), Algoa- baai (1939), Vleesbaai, naby Mosselbaai (1940). Die langste marlyn wat nog gevang is, was omtrent 13,5 voet.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marloth, Dr. Rudolf
Volgende onderwerp: Marmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:14:26 MGT 2024