Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marloth, Dr. Rudolf
Marloth, Dr. Rudolf [boodskap #122900] Vr, 28 Desember 2018 04:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Rudolf Marloth was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige. Op 28 Desember 1855 in Luebben, Duitsland, gebore en studeer aan die Universiteit van Berlyn. Kom in 1883 na Suid-Afrika en word kort daarna aangestel in die leerstoel vir Chemie aan die Victoria-Kollege, Stellenbosch. Later doseer hy in Botanie en ander wetenskappe en verwerf gou wêreldwye roem. Sy monumentale werke sluit in The Flora of South Africa wat vandag baie duur is. Oorlede in 1932.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marlborough
Volgende onderwerp: Marlyn, Herschel se
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:56:17 MGT 2024