Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mariannhill
Mariannhill [boodskap #122891] Do, 27 Desember 2018 19:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mariannhill is 'n groot Katolieke sendingstasie naby Durban, in 1882 deur Ab Franz Pfanner gestig. Dit word bestuur deur die Trappis-orde en sluit in werkswinkels vir baie bedrywe, 'n hospitaal, gastehuis ens. Destydse bevolking:
11,504 (326 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Margate
Volgende onderwerp: Mariental
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:27:32 MGT 2024