Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Margate
Margate [boodskap #122890] Do, 27 Desember 2018 19:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Margate is 'n kusoord aan die Natalse Suidkus. Sedert sy stigting in 1930 het die oord ontsaglik gegroei en is vandag
een van die grootste dorpe in Natal. Daar is baie hotelle. Danksy die uitstekende baaiplek word dit druk besoek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,100 (1,392 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marematlu Freedom Party
Volgende onderwerp: Mariannhill
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:17:07 MGT 2024