Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marburg
Marburg [boodskap #122888] Do, 27 Desember 2018 19:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marburg is 'n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die Suidkus van Natal. In 1882 gestig deur 'n groep emigrante van Bergen en elders. Die plek het nog sy karakter behou onder meer 'n Noorweegse kerk en ander inrigtings. Destydse bevolking 4,067 (658 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marble Hall
Volgende onderwerp: Marematlu Freedom Party
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:38:18 MGT 2024