Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marandellas
Marandellas [boodskap #122886] Do, 27 Desember 2018 19:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marandellas is 'n dorpsgebied in Zimbabwe (Rhodesië), 45 myl oos van Harare (Salisbury). Geleë op 'n hoogte van 5,440 voet bo seespieël. Die naam is afgelei van dié van 'n plaaslike hoofman wat met die eerste blanke besetting daar gewoon het. Marandellas is een van die eerste dorpe in Masjonaland. Sy belangrikheid lê onder meer in die drie groot privaatskole vir seuns nl. Ruzawi, Peterhouse en Springvale. Byna een agste van die totale tabakproduksie van Zimbabwe (Rhodesië) kom van hierdie gebied. Daar is 'n aantal fabrieke op dié dorp. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 930 Blankes en 2,300 Naturelle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marais-Meer
Volgende onderwerp: Marble Hall
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:41:25 MGT 2024