Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maraisburg
Maraisburg [boodskap #122883] Do, 27 Desember 2018 17:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maraisburg kan na een van die volgende verwys:

1. Oorspronklike naam van Hofmeyr, Kaapland.

2. Dorp aan die Witwatersrand vernoem na 'n vroeë mynmagnaat, Piet Marais. Nou deel van Roodepoort waarmee dit in 1905 saamgesmelt het. Sien Roodepoort-Maraisburg.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marais, Johannes Stephanus
Volgende onderwerp: Marais-Meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:01:44 MGT 2024