Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maraboe (Leptoptiles crumeniferus)
Maraboe [boodskap #122879] Do, 27 Desember 2018 17:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Maraboe.
'n Maraboe.
Die Maraboe (Leptoptiles crumeniferus) is 'n groot voël in die noordelike deel van Suid-Afrika aangetref; besoek die Krugerwildtuin af en toe. Net soos die aasvoël is dit 'n aasvreter en is net so lelik met 'n donker, leiklipkleurige rug, witterige romp, groot snawel en kaal nek afgetrek tussen sy skouers. 'n Pienk sakkie onderkant die snawel voltooi sy onooglike voorkoms. Sien Ooievaar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Marabastad
Volgende onderwerp: Marais, Eugene Nielen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:47:36 MGT 2024