Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marabastad
Marabastad [boodskap #122878] Do, 27 Desember 2018 17:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marabastad was aanvanklik 'n dorp op die spoorlyn van Pretoria na Pietersburg, vernoem na 'n Bantoehoofman. Omstreeks 1880 gestig as gevolg van goudontdekkings - wat teleurstellend was en wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog gebruik is as die terrein vir 'n Britse fort. Die bouvalle van hierdie fort is nou 'n nasionale monument.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mapungubwe
Volgende onderwerp: Maraboe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:41:40 MGT 2024