Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Manica
Manica [boodskap #122873] Do, 27 Desember 2018 17:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Manica is 'n stam naby Umtali in Zimbabwe (Rhodesië). Sien Umtasa en Massekessi. Hulle land is ryk aan minerale en lê gedeeltelik in Mosambiekse (Portugese) en gedeeltelik in Zimbabwiese (Rhodesiese) gebied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mangaan
Volgende onderwerp: Mansvelt, Doktor Nicolaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:43:06 MGT 2024