Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maltahöhe
Maltahöhe [boodskap #122862] Do, 27 Desember 2018 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maltahöhe is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika), tussen Lüderitz en Windhoek. Dit is vernoem na Frau von Burgsdorff (gebore Malta), eggenote van 'n plaaslike offisier. 'Höhe' is die Duitse woord vir 'Hoogte'. Dit is hoofsaaklik 'n teelsentrum vir karakoel. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,044 (315 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Malmesbury-Aksent
Volgende onderwerp: Maluti-berge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:18:28 MGT 2024