Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Malmesbury-Aksent
Malmesbury-Aksent [boodskap #122861] Do, 27 Desember 2018 06:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Malmesbury-Aksent verwys na die uitspraak van Afrikaans waaraan die inwoners van die distrik Malmesbury uitgeken word en waarvan die belangrikste kenmerk die gebreide 'r' is. Dit word vandag aangetref in ander dele van Suid-Afrika en word nie net deur blankes gebesig nie, maar ook deur baie Kleurlinge en ander groepe. Generaal J.C. Smuts, wat hiervandaan kom, het altyd met dié Malmesbury-aksent gepraat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Malmesbury
Volgende onderwerp: Maltahöhe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:26:17 MGT 2024