Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mali-Dyk
Mali-Dyk [boodskap #122859] Do, 27 Desember 2018 06:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Mali-Dyk is 'n geologiese eruptiewe gang in Oos-Transvaal bekend onder vroeë prospekteerders vir die hoë goudinhoud. Vandaar die naam 'Mali' wat 'geld' in die Bantoetaal beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Malherbe, Daniel Francois
Volgende onderwerp: Malmesbury
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:46:56 MGT 2024