Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maleis-Portugees
Maleis-Portugees [boodskap #122856] Do, 27 Desember 2018 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maleis-Portugees is 'n gemengde dialek soortgelyk aan die Pidgin-Engels wat in die Ooste gepraat word en afgelei is van hierdie twee tale. Op een stadium is vermoed dat dit ook Afrikaanse woorde insluit, maar hierdie teorie is later verwerp.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Maleiers, Kaapse
Volgende onderwerp: Malgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:50:50 MGT 2024