Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Malcolm, Sir Dougal Orme
Malcolm, Sir Dougal Orme [boodskap #122854] Do, 27 Desember 2018 06:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Dougal Orme Malcolm was die President van die British South Africa Company (Chartered Company). Op 6 Augustus 1877 in Skotland gebore. Van 1905 tot 1910 was hy privaat-sekretaris vir lord Selborne terwyl hy Hoë Kommissaris in Suid-Afrika was. Malcolm word in 1913 as direkteur van die Chartered Company verkies waarvan hy later president geword het. Hy was ook vise-president van die British Borneo Co. en het verskeie ere-poste beklee. Oorlede in 1955.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Malawi
Volgende onderwerp: Maleiers, Kaapse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:53:01 MGT 2024