Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Makwassie
Makwassie [boodskap #122847] Do, 27 Desember 2018 06:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Makwassie is 'n dorp in Suidwes-Transvaal op die hoofspoorlyn na Kimberley. Dit is die oudste blanke nedersetting in Transvaal. In 1823 deur eerw. Samuel Broadbent as Wesleyaanse sendingstasie gestig, maar is 3 jaar later laat vaar. In daardie tyd is die eerste blanke kind in Transvaal daar gebore en is die eerste drukwerk ook daar gedoen. Die huidige dorpsgebied is in 1910 uitgelê. Die naam is afgelei van 'n Boesmanwoord wat 'geurige plant', Croton gratissiumum, beteken. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,650 (608 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Makriel
Volgende onderwerp: Malan, Groep-Kaptein Adolf Gysbert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:14:47 MGT 2024