Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Makriel (Scomber colias)
Makriel [boodskap #122846] Wo, 26 Desember 2018 17:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Makriel (Scomber colias) is 'n vis wat in Tafelbaai en van Valsbaai tot Natal aangetref word. Ongeveer 16 duim lank. Kom ooreen met die Europese soort en word baie ingemaak. Twee ander tipes wat ook van ekonomiese belang is, is die gestreepte-(12 duim) en die fregatmakriel (14 duim lank) wat albei in tropiese en sub-tropiese see van Natal af ooswaarts aangetref word. Alle makriele het ferm, olierige vleis, rooierige van kleur. Die familie sluit ook tonyn en katonkel in. Sien Seehulpbronne.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Makololand
Volgende onderwerp: Makwassie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:36:14 MGT 2024