Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Makololand
Makololand [boodskap #122845] Wo, 26 Desember 2018 17:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Makololand is deel van die Shire-hooglande van Malawi. Beskik oor 'n aansienlike bevolking, vrugbare grond en 'n lekker klimaat. Geleë op 'n hoogte van nagenoeg 3,500 voet. Dit het onder die aandag gekom van die Portugese wat in 1888 en 1889 deur hulle ontdekkingsreisiger, Serpa Pinto, herhaaldelik probeer het om die gebied in besit te neem. Hulle slaag nie daarin nie en in 1891 word dit deel van die Protektoraat van Brits-Sentraal-Afrika, wat in 1907 die Njassalandse Protektoraat geword het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Makatini-Vlakte
Volgende onderwerp: Makriel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:26:45 MGT 2024