Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Makatini-Vlakte
Makatini-Vlakte [boodskap #122844] Wo, 26 Desember 2018 17:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Makatini-Vlakte is 'n gelyk landstreek tussen die Lebomboberg en die Indiese Oseaan in Noord-Zoeloeland; Duisende acres word van die Pongola-rivier af onder 'n regeringskema besproei.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Makapansgat
Volgende onderwerp: Makololand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:59:49 MGT 2024