Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Majoeba (Amajoeba)
Majoeba [boodskap #122841] Wo, 26 Desember 2018 17:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Majoeba (ook Amajoeba), 'Die Heuwel van Duiwe', is 'n heuwel naby Charlestown op die grens van Natal en Transvaal en die toneel van Britse neerlaag in die Eerste Vryheidsoorlog op 27 Februarie 1881. Die Engelse troepe onder aanvoering van generaal sir Pomeroy Colley het die kruin van die heuwel betrek toe 'n groep Boere onder aanvoering van kommandant Piet Joubert in die donker onverwags op hulle afgestorm en Colley en 92 van sy manne doodgeskiet het. 134 is gewond. Boere-ongevalle was gering.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Maitland, Sir Peregrine
Volgende onderwerp: Makana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:56:56 MGT 2024