Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maherero
Maherero [boodskap #122837] Wo, 26 Desember 2018 12:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maherero was die Hoofman van die Herero-stam in Namibiƫ (Suidwes-Afrika). Seun van Jonker Afrikaner na wie se dood in 1863 hy een van die mees gevreesde leiers in die land geword het. Hy het sy volk na 7 jaar van oorlog van die mag van die Namas bevry en was teen 1870 groot voorspoed in Okahandja gevestig. Daar raak hy gewikkel in nog 'n oorlog teen die Namas wat 10 jaar lank geduur het van 1880 tot 1890. Blanke nedersetting het begin en Maherero het besef dat hy nie bestand was teen die blanke se krag nie. Hy is in 1890 oorlede en is opgevolg deur sy seun, Samuel Maherero.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mahashini
Volgende onderwerp: Mahlabatini
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:18:00 MGT 2024