Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Magwa-waterval
Magwa-waterval [boodskap #122834] Wo, 26 Desember 2018 12:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Magwa-waterval is 'n pragtige waterval in die destydse Transkei (Oos-Kaap), 15 myl van Lusikisiki; 450 voet hoog in 'n nou skeur. Magwa beteken 'Wonderbaarlik'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Magut
Volgende onderwerp: Mahalapye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:46:37 MGT 2024