Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Magut
Magut [boodskap #122833] Wo, 26 Desember 2018 12:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Magut is 'n dorp in die noorde van Zoeloeland naby die Pongolarivier. Die naam beteken 'Betower'. Belangrik as besproeiingsentrum en vir die produksie van subtropiese gewasse. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 200 (50 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Maguire, James Rochfort
Volgende onderwerp: Magwa-waterval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:59:45 MGT 2024