Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Magaliesberg
Magaliesberg [boodskap #122830] Wo, 26 Desember 2018 12:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Magaliesberg is 'n reeks in Suid-Transvaal vernoem na 'n vroeë Bantoehoofman (Mogali). Die gebied is hoofsaaklik bekend vir sy tabak en vrugtebedryf, waarvan die Hartley-familie pioniers was. 'n Fiktiewe figuur wat daar gewoon het is die gevierde jagter, Alan Quartermain, in die romans van sir Henry Rider Haggard. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het generaal Christiaan de Wet deur 'n bykans onbegaanbare deel van die berg gevlug.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mafeteng
Volgende onderwerp: Magersfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:01:27 MGT 2024