Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mafeteng
Mafeteng [boodskap #122829] Wo, 26 Desember 2018 12:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mafeteng is 'n dorp in die suidweste van Lesotho. Beteken 'Plek van Ongeroude Vroue'. Dit was die toneel van gevegte in die "Geweeroorlog" van 1880.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mafeking
Volgende onderwerp: Magaliesberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:26:39 MGT 2024