Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » MacMahon-Toekenning
MacMahon-Toekenning [boodskap #122823] Wo, 26 Desember 2018 10:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die MacMahon-Toekenning is 'n toekenning wat gedoen is deur maarskalk MacMahon, president van die Franse Republiek op 24 Julie 1875 toe hy as arbiter opgetree het in 'n geskil tussen Brittanje en Portugal oor die besitreg van Delagoabaai.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Macmac
Volgende onderwerp: Macowen, Professor Peter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:06:44 MGT 2024