Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Macmac (Mac-Mac)
Macmac [boodskap #122822] Wo, 26 Desember 2018 10:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Macmac of Mac-Mac was 'n mynkamp in Oos-Transvaal. In 1872 gestig en so genoem vanweë die groot aantal delwers van Skotse afkoms. Vandag is dit hoofsaaklik bekend vir sy waterval, 185 voet hoog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Macloutsie
Volgende onderwerp: MacMahon-Toekenning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:08:29 MGT 2024