Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mackenzie, Luitenant-Kolonel Sir Duncan
Mackenzie, Luitenant-Kolonel Sir Duncan [boodskap #122817] Wo, 26 Desember 2018 10:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Luitenant-Kolonel Sir Duncan Mackenzie was 'n Suid-Afrikaanse soldaat. Op 19 Augustus 1859 in Natal gebore. Ontvang opleiding aan Hilton-kollege en veg in die Tweede Vryheidsoorlog, die Natalse Naturelle-opstand en ander veldtogte. Hy word bevelvoerder van die Natal Carbineers. Oorlede in 1932.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Macilwaine-Meer
Volgende onderwerp: Maclean, Kolonel John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:33:28 MGT 2024