Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Macilwaine-Meer
Macilwaine-Meer [boodskap #122816] Wo, 26 Desember 2018 10:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Macilwaine-Meer is 'n groot dam naby Harare (Salisbury), Zimbabwe (Rhodesiƫ). Dit is 9 myl lank en geproklameer as 'n nasionale park en 'n natuurreservaat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Machilla
Volgende onderwerp: Mackenzie, Luitenant-Kolonel Sir Duncan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:15:04 MGT 2024