Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Macequece (Villa de Manica)
Macequece [boodskap #122811] Wo, 26 Desember 2018 09:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Macequece (ook bekend as Villa de Manica en as Massekessi) is 'n dorp in Mosambiek. Naby die Zimbabwiese (Rhodesiese) grens op die spoorlyn na Beira. In 1888 gestig deur die Portugese in 'n poging om hulle aanspraak op Manicaland te beveilig. Macequece word die middelpunt van internasionale diplomatieke wrywing toe die Portugese magte deur kolonel sir L.H. Melville Heyman verdryf is. Vandag is dit 'n grenspos en ook 'n sentrum vir prospekteerdery. Sien Massekessi-Insident.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: MacDonald, James Ramsay
Volgende onderwerp: McGregor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:14:48 MGT 2024