Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » MacDonald, James Ramsay
MacDonald, James Ramsay [boodskap #122810] Wo, 26 Desember 2018 09:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
James Ramsay MacDonald was 'n Britse Eerste Minister. In 1866 gebore. Hy dra by tot die stigting van die Britse Arbeidersparty. As een van die leiers in die party het hy 'n plek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verower deur sy voorspraak vir die Boeresaak tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit maak hom baie gewild. Kort na die vrede, in September en Oktober 1902, bring MacDonald 'n besoek aan Transvaal en die Oranje-Vrystaat en lê sy bevindinge vas in 'n boek wat daardie jaar gepubliseer is onder die titel What I saw in South Afrtca.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Macdonald, Sir Hector Archibald
Volgende onderwerp: Macequece
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:41:35 MGT 2024