Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » McCubbin, Kaptein George Reynolds, D.S.O
McCubbin, Kaptein George Reynolds, D.S.O [boodskap #122808] Wo, 26 Desember 2018 09:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaptein George Reynolds McCubbin (D.S.O) was 'n Suid-Afrikaanse baasvlieër. Op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 aan by die Britse Vliegkorps (R.F.C.) en skiet die beroemde Duitse baasvlieër, kaptein Max Immelmann af. Oorlede op 8 Mei 1944.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: McCorkindale, Alexander
Volgende onderwerp: Macdonald, Sir Hector Archibald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:31:35 MGT 2024