Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » McCann, Kardinaal Owen
McCann, Kardinaal Owen [boodskap #122804] Wo, 26 Desember 2018 09:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kardinaal Owen McCann was die Katolieke Aartsbiskop van Kaapstad. Op 24 Junie 1907 in Kaapstad gebore. Ontvang opleiding aan die Marist Brothers-kollege en in Rome. Hy word in 1935 priester. Was geruime tyd lank redakteur van die Katolieke nuusblad Southern Cross. Word in 1951 Aartsbiskop en in 1965 Kardinaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Macala
Volgende onderwerp: Macartney, George, Eerste Graaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:03:24 MGT 2024