Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Maboela
Maboela [boodskap #122802] Wo, 26 Desember 2018 09:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Maboela is/was die Basoetogebruik waarvolgens sekere stukke grond uitgehou word vir die beeste van hoofmanne. Sien Letsima.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mabelreign
Volgende onderwerp: Macala
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:08:28 MGT 2024