Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lyster (Turdidae)
Lyster [boodskap #122789] Di, 25 Desember 2018 19:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Olyflyster, Turdus olivaceus.
'n Olyflyster, Turdus olivaceus.
Die Lyster (familie Turdidae) is 'n sangvoël wat dwarsdeur Suid-Afrika voorkom. Van die klipwagters is daar twee kenmerkende tipes: die Kaapse klipwagter (Monticola rupestris) met sy grysblou kop en nek; en die skildwag (M. explorator) - 'n kleiner voël, grys-blou, behalwe op sy stert. Albei het ligte kastaiingkleurige sterte soos die rooiborsie. Die Kaapse lyster het 'n donker rug, geel bek, is oranjegeel van onder en is baie meer sku. Alie lysters is besonder lief vir slakke en vrugte. Sien Rooiborsie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Lydenburg
Volgende onderwerp: Lyttelton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:00:58 MGT 2024