Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Lusaka
Lusaka [boodskap #122785] Di, 25 Desember 2018 16:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lusaka is die hoofstad van Zambië. Dit het Livingstone in 1935 vervang. Dit is die setel van administrasie en ook van die eertydse Goewerneur. 'n Hele aantal nywerhede is daar geleë. As gevolg van die hoogte, nagenoeg 4,200 voet, is die klimaat betreklik koel. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 114,000 (12,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Luneberg
Volgende onderwerp: Lusikisiki
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:57:28 MGT 2024